Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en t-shirts

Ek kry die laaste ruk baie vrae oor gevaaalik.com t-shirts. Ons het tans gevaaalik.com t-shirts beskikbaar. Probleem is net dat ons nie ‘n manier het om jou skille van jou af te vat nie, behalwe as jy dit in een van ons se persoonlike bankrekeninge in betaal. Plus dan is daar nog die probleem van die t-hempie by jou uitkry. Courier companies charge eenvouding net heeltemal te veel geld.

As jy regtig baie graag ‘n gevaaalik.com t-shirt wil hê soos die een heel onder aan die week se Stoute Boudjies (Dankie aan Christo ons model) email my by stix [at] gevaaalik.com en ons kyk of ons ‘n plan kan beraam om jou t-shirt in jou pote te kry. Elke t-shirt kos R110.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *