Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies na Snorgustus

Dankie aan almal wat Snorgustus 2011 bygewoon het. Dit was ‘n moerse lekker party en ons is bly die van julle wat kon het dit gemaak. Vandag is die laaste dag van Snorgustus 2011 en more is dit weer terug na die snorlose dae. Ek gaan my snor mis.

Hier is die week se Stoute Boudjies. Geniet dit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *