Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies in ‘n goeie week

As jy gereeld op gevaaalik.com kom loer dan sal jy weet hierdie is sover ‘n goeie week. Nou kry jy Stoute Boudjies bo-op die kans om ‘n bottel Jägermeister te wen elke naweek van die Super Rugby reeks – ek stel voor jy try jou luck. Plus, ons het sover die week ook RAMfest tickets gehad om weg te gee. Ja, gehad. As jy nie ingeskryf het nie is dit nou ongelukkig te laat.

Voor ons by die week se Stoute Boudjies kom, moet ons eers die wenners van die RAMfest kaartjies aankondig. Baie geluk aan Surien Uys en Nico Stone. Julle twee het die ander ouens en vrouens laat sleg lyk en julle wen vir kreatiwiteit en die snaaks-faktor van julle comments. Verwag binnekort ‘n mail van ons.

Noudat dit uit die pad is, geniet die Stoute Boudjies. My verjaarsdaggeskenk aan myself om te deel met julle.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *