Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies op Hump Day

Party mense noem dit Hump Day, Klein Vrydag of Woensdag. By ons is dit Stoute Boudjies dag. Julle weet dit al klaar en dit is hoekom julle hier is. Die volgende twee weke is lekker om te werk. Ok nee, dit is ‘n kak storie, werk is altyd kak. Maar vir die volgende twee weke is daar net vier werksdae ‘n week. Die naweek wat voorlê is soos ‘n klein vakansie van vier dae.

Omdat hierdie week net tot Donderdag by die werk spandeer word, is julle baie gelukkig. Vandag kry julle Stoute Boudjies en oor julle Vrydag nie by die werk gaan wees nie kry julle sommer môre Vrydag Bederf. Lekker.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *