Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is koning

On het ‘n nuwe poll op gevaaalik.com. Vote nou of jy Stoute Boudjies die meeste like. Of miskien is daar ‘n ander rede hoekom jy gevaaalik.com toe kom. Stoute Boudjies is tans voor met Vrydag Bederf kort op die hakke. Kyk regs, die poll is daar. Gooi jou vote sodat ons kan sien wat julle like. Hoe beter ons julle ken, hoe beter kan ons vir julle cater. Dit is so maklik soos dit.

Geniet hierdie week se Stoute Boudjies en wees bietjie meer vocal met ons. Stuur ‘n mail, los ‘n comment, los ‘n boodskap op ons Facebook Fan Page wall, of stuur vir ons ‘n tweet op Twitter. Fok selfs op ons Google+ kan jy ons laat weet wat jy dink.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *