Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf is Sexy

Dankie vir al die lesers wat deesdae vir ons links , foto’s, ens. stuur om in te sluit in die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies. Julle ouens (en soms vrouens) is befok. Elke een van julle. Daar is net te veel om julle by die naam te noem, maar julle weet wie julle is.

Interessante feit: Stoute Boudjies en Vrydag Bederf bly ons populêrste posts, maar is ook die posts wat die minste gedeel word met tjommies op Facebook en Twitter. Vir wie steek julle dit weg dat julle Vrydag Bederf en Stoute Boudjies kyk?

Onthou dat gevaaalik.com op Twitter, Facebook en Google+ is. Ons like dit om ook daar met julle te chat. Like asseblief ons Facebook page en suggest dit aan al jou Facebook tjommies. Follow ons op Twitter en chat bietjie met ons daar. Ons fokken weet nog nie lekker hoe werk Google+ nie. Hier is die links na al die plekke waar jy ons in die hande kan kry:

Dankie aan dié van julle wat ons klaar “Like”, “Follow”, “Wat die poes ookal mens doen op Google+”. Deel dit asseblief met julle vriende – en net dié wat ons sal smaak. Ons like nie poesbekke nie. Geniet hierdie week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *