Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gangnam Style Misheard Lyrics

Gister het ons vir julle die snaakse video van die maand gebring. “Gangnam Style” van Psy het ons almal aan die lag gehad. Intussen het iemand vir ons die misheard lyrics video van “Gangnam Style” gewys en dit is net so snaaks. Lekker lag en geniet julle naweek. Wees veilig.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *