Dit sneeu oral in Suid-Afrika blykbaar

Aangesien almal full retard gegaan het en dit is al wat jy op Facebook sien het ek besluit om darem die snaakse kant daarvan te probeer sien. @DapperTrapper het hierdie vir my getweet by @gevaaalikdotcom. Toe het ek sommer besluit om dit op ons Facebook page ook te sit, want: “ERMAHGERD, SNER”

Snow in Gauteng

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published.