Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die greatest virgin collection ooit

Daar is nie regtig ‘n ander manier om dit te sê nie. Hierdie is basies ‘n video van ‘n klomp virgins wat verduidelik hoekom hulle virgins is. 80’s klere, mullets, spiff brille, lame snorre en wise cracks wat nie so wise is nie is alles aan die orde van die dag vir dié ouens. Ek het kliphard gelag vir die ou wat dit baie duidelik maak dat hy nie hou van mense wat rook nie – hy doen dit tog op so slim manier. Geen meisie wat die kans gaan vat om iets so stout soos rook te doen gaan iets stout saam met hom doen nie.

Dank die gode dat daar deesdae die internet is en dat die internet vol porn is, want nou sien mens nie meer hierdie video dating stront nie. Gelukkig het die internet ook YouTube, sodat ons kan lag vir hierdie ouens. Dankie aan Elsa wat die video vir my gestuur het.

You may also like...

5 Responses

  1. The T says:

    Besmet met spefoute, gelukkig was die video snaaks.

  2. RuanHaHa says:

    Nee fokkit bra, hulle lyk almal soos die “generalization van ‘n pedophile… sies fok!

  3. Joe says:

    Met “spefoute” sê jy, T? O die ironie!

  4. Drinkwater says:

    Weet nie of die post ge-edit is nie maar ek kry fokkol spel foute nie.
    Anyway, dit klink vir my hulle almal hou daarvan om ‘fun’ te hê. ‘n Rare kwaliteit in mense deesdae. WTF!

  5. Joe says:

    Ek wil ook net byvoeg dat jy darem maar jou bek baie vol het oor ander mense se taalgebruik terwyl jy duidelik self nie alles onder die knie het nie. Jou gebruik van die komma is dikwels onverklaarbaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *