Niks fancier as Random Gevaaalikhede
Julle check hoe maak ek titels op vir die Random Gevaaalikhede? Elke een moet anders wees, en weet julle hoeveel van die goed doen ek? Twee elke week, elke Maandag en Donderdag, amper soos klokslag. So hier en daar het ‘n daar seker al ‘n duplicate title deur geglip, maar oor die algemeen gebeur dit nie sommer nie. As jy kreatief voel, los jou voorstel vir ‘n Random Gevaaalikhede titel in die comments. Dit sal fokken gaaf wees van jou.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
Ja, sy maak uiters tos pop musiek, maar dit is steeds lekker om vir haar te kyk.
Nuwe gevaaalik.comedy Podcast is nou uit, en ons lag oor Noord-Korea, onder andere. Luister gerus saam, hier.
Die week se Dinsdagram is Julius Malema approved, want dit sê jou watter 420 Instagrams jy moet volg.
WTF A glory hole wedding proposal … Daai girl is seker baie goed ha ha
@Cyril: So goed dat jou totter sal af vrot na sy hom beet gehad het ja. Hahahaha