Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede perfekte entertainment

Hier is die ding: Facebook is vir my ‘n tool. Ek gebruik dit nie vir my genot nie. Ek is weird, so sue me. Facebook is byvoorbeeld ‘n great manier om julle te laat weet dat die nuwe Random Gevaaalikhede nou op gevaaalik.com is. Dit is immers hoekom gevaaalik.com ‘n Facebook page het, want jy kan like. Die internet is nie net vir entertainment nie. Ja, dit is grootdeels vir entertainment. YouTube, Netflix, funny shit, interesante stuff, sexy goed en vele meer is alles beskikbaar op die internet, maar dit is nie al waaroor die internet gaan nie.

Vir my is die internet ook ‘n manier hoe ek betaal vir my bier by ‘n bar. Nee, nie net omdat ek my kaart swipe om te betaal nie, ook omdat die my job is. Plus, vind jy nie ook dat Facebook jou bloeddruk laat styg nie?

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160509 (2)

Random Gevaaalikhede 20160509 (3)

 

Random Gevaaalikhede 20160509 (11)Random Gevaaalikhede 20160509 (4)

Random Gevaaalikhede 20160509 (5)

Random Gevaaalikhede 20160509 (6)

Random Gevaaalikhede 20160509 (7)

Random Gevaaalikhede 20160509 (8)

Dankie aan ons homie D wat die een vir ons gestuur het. As jy iets het vir die Random Gevaaalikhede stuur dit gerus na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Random Gevaaalikhede 20160509 (9)

Random Gevaaalikhede 20160509 (10)

Random Gevaaalikhede 20160509

Random Gevaaalikhede 20160509

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *