Random Gevaaalikhede op 6/6/6
Vandag word daar weer gebid dat die byle huil, want dit is mos 666 dag, volgens die datum. Ons worry nie oor sulke stront hier by gevaaalik.com nie, dit was immers mense wat die kalender gemaak het wat ons gebruik, nie “die Duiwel” nie. Ons lag eerder vir die Random Gevaaalikhede. Snaaks genoeg is dit vandag Sven se verjaarsdag ook. Ek is juis nou oppad na hom toe vir ‘n lekker middag braai om sy verjaarsdag te vier.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
As jy nie weet wat om te Google nie, ons het so paar voorstelle vir jou.
Ek hoor jou. Jy soek Stoute Boudjies.
Miskien is jy meer ‘n ou vir Vrydag Bederf?
As jy saam met ons wil lag oor Noord-Korea, luister na ons nuwe podcast episode: #70 – Fearless Leader