Pre-flight Random Gevaaalikhede
Gister het ek so vinnige roadtrip gedoen vanaf Gordonsbaai na Hermanus, al langs die kus af. Dit is ‘n baie mooi roete om te ry en ek het my GoPro by my gehad, so ek sal hopelik later die week dit op die site kan kry. Nou sit en by Wimpy en drink koffie voor my vlug terug Gauteng toe. Gedink ek doen sommer die Random Gevaaalikhede terwyl ek hier sit.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
Hier onder is ‘n voorsmakie van wat jy kan hoor in on podcast. Luister die nuutste gevaaalik.comedy Podcast episode sommer nou: #65 – Ai ai die Witborskraai
Soms kan jy nie sê wat jy wil sê nie, veral as dit klink of dit gaan oor necrophiliahttps://t.co/JAeT224Kpe pic.twitter.com/zhRTM07vTU
— Stix Gevaaalik (@gevaaalikdotcom) April 10, 2016