Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Draai jou rug op werk met Random Gevaaalikhede

Ok, die nuwe gevaaalik.com nuusbrief is geprep en reg vir aksie. More sal daar nie weer ‘n fokop wees nie en almal sal die gevaaalik.com nuusbrief ontvang soos hulle moet. Dankie ook aan die van julle wat die week so baie foto’s ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. As jy nie jou foto hier onder sien nie, kyk maar uit volgende week. As jy ‘n snaakse foto geneem het kan jy dit mail na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160526

Fok! Ek het nie een van dardie Sataniese Bybels gekry nie. Dink julle ek moet vir Iron maiden laat weet?

Random Gevaaalikhede 20160526 (11)

Random Gevaaalikhede 20160526 (2)

In ons nuutste podcast praat ons oor hike, dus gevaaalik.comedy Podcast #69 – Die Hiking Episode.

Gevaaalik.comedy Podcast #69 - Die Hiking Episode

Random Gevaaalikhede 20160526 (3)

Random Gevaaalikhede 20160526 (4)

Moet nie uitmis op die gevaaalike dames van gevaaalik.com nie.

Random Gevaaalikhede 20160526 (5)

Random Gevaaalikhede 20160526 (6)

Random Gevaaalikhede 20160526 (7)

Random Gevaaalikhede 20160526 (8)

Random Gevaaalikhede 20160526 (10)

Random Gevaaalikhede 20160526

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *