Werk hard aan Random Gevaaalikhede
Wie wil nou net sit en niks doen nie? Wel, seker jy oor jy by die werk is en jy jouself doodverveel. Hier is iets om te doen: Loer na die Random Gevaaalikhede en...
Wie wil nou net sit en niks doen nie? Wel, seker jy oor jy by die werk is en jy jouself doodverveel. Hier is iets om te doen: Loer na die Random Gevaaalikhede en...
Die dag is verby, Maandag is oppad uit. Miskien het jy ‘n shit dag by die werk gehad omdat jou baas nie weet wat hy doen nie. Miskien is jy die baas wat toelaat...
Al wat jy nou moet doen is agteroor sit en lag vir die Random Gevaaalikhede. Stuur sommer nou die link na een van jou vriende met WhatsApp, ek weet jy is op jou foon....
Die week se Random Gevaaalikhede is automaties live gemaak vir julle om te sien. Ons is tans besig om die suide van die Krugerwildtuin te verken, en jy kan die trip saam met ons...
Baie dinge wat nog geprep moet word, soos ons weeklikse nuusbrief wat more deur die loop van oggend in jou inbox sal land. As jy in die minderheid is en nog nie die nuusbrief...
Weereens oortref julle julself, ons podcast het weer geklim vanaf nommer 55 na nommer 47 op die iTunes Top 200 Comedy podcasts lys. Dit is verseker te danke aan jou, die gevaaalik.com savage wat...
Ek check daar is ‘n nuwe dude in julle kantoor. Nou gaan almal deur daardie awkward fase, die fase waar small talk meeste van julle gesprekke uitmaak. Toets die waters, so te sê. Dan...
Ek moet julle sê, julle raak al hoe beter met julle bydraes vir die Random Gevaaalikhede. Want die foto’s wat julle instuur raak al hoe beter. Ek het so paar keer hardop gelag vir...
Eens op die internet, altyd op die internet, sê hulle, mos. Dit is nou daardie stoute whatsapp foto’s wat jy vir jou boyfriend gestuur het. En jy dude, daardie unimpressive dick pic wat meer...
Ek word baie gevra waarvan hou die gevaaalik.com lesers en luisterraars. Meestal is gevaaalik.com se gehoor Afrikaans ouens tussen die ouderdom van 18 en 35. Ja, daar is baie dames wat ook die site...
Ek is seker jy is nou besig om Maandag se gat te skop, soos elke Maandag voor hierdie Maandag. Ek is ook seker jy is nou al bietjie gatvol vir gatskop, en wil bietjie...
Minki van der Westhuizen is een van daardie dames wat jou trots maak om Afrikaans te wees. Die Huisgenoot is oor die algemeen ‘n verkrampte en boonop simpel tydskrif, maar is steeds die top...