Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kondoom snuif is in en ons het oud geword

As gister se tragedie van die Boston bombings jou nie oortuig het dat ons gefok is nie (meestal oor ons te onnosel is om ‘n manier uit te figure om saam in vrede te lewe) dan sal jy besef ons is gefok as jy sien in wie se hande ons toekoms lê. Blykbaar is die nuwe in ding om kondome te snuif en dan ‘n video van jou onnosel optrede op Youtube te sit.

Condom snorting

Ek is mal oor die feit dat die kind Taylor Swift speel in die agtergrond terwyl sy die kondoom snuif. Die “in” mense noem dit die “Condom Challenge”. Dis reg, daardie waarna jy kyk is deel van die groep mense wat in die toekoms alles gaan moet aan die gang hou. Dit is hoekom ek oortuig is dat net oor jy 18 jy noe automaties kwalifiseer om te stem nie. Ek glo ook nie dat almal wat dit deur puberty maak moet toegelaat word om kinders te kry nie. As jy nie saam met my stem nie is dit ook ok, maar kyk die video hier onder voor jy jou comment los.

You may also like...

7 Responses

  1. Drikus says:

    sit haar op 4g per dag coke vir so 2jaar dan gaan sy n foken intrisante blou job kan gee!!!!!!!!!!

  2. Soutie says:

    I would love to find the person who said “Hey you know what else you can do with a condom? You can snort it up your nose and pull it out your mouth!!” and fucking beat his/her face in!

  3. RoKa says:

    Ek het nie eers geweet wie sing daai kak in die agtergrond nie…. Stix, jy weet meer as ek.

  4. Drikus says:

    ek love tylor swift want ek is n moffie so darom weet ek

  5. pisgesig says:

    @Stix : Ek stem saam met alles wat jy sê. Daars ‘n fliek wat dit mooi opsom : Idiocracy

  6. Kiepie says:

    Wat in die goeie donner… Hahahaha! Retarshun!

  7. Drikus says:

    lekka jou kont Stix!!!!jy is so n poes

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *