Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Pineapple Express 2 Trailer

Pineapple-Express-2-Trailer-This-Is-the-End

Pineapple Express is een van Seth Rogen se flieks. In die fliek word twee stoners per toeval betrokke by ‘n criminal en baie gevaaalike situasie. Die fliek is fokken snaaks en is een van my gunsteling stoner flieks van alle tye. Nou is die “most anticipated sequel in history” hier.

Toe nie. Dit is net ‘n April fools joke vir Seth Rogen en sy buddies se nuwe fliek This is the End

You may also like...

1 Response

  1. January 16, 2015

    […] Ek leun na Simulation Theory toe omdat alles wat om ons gebeur klink soos 'n script wat deur Seth Rogen en James Franco geskryf […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *