Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hippy Hill Brawl

Hierdie is nie die movies nie. Min mense vat meer as een hou op die ken.

Hierdie is nie die movies nie. Min mense vat meer as een hou op die ken.

San Francisco is bekend vir hulle groot populasie hippies en stoners. Hier is nou bewyse dat nie almal wat weed rook cool is nie. As jy ‘n doos is, is jy ‘n doos, of jy nou drink of rook, jy bly ‘n doos. Hier is ‘n spul dose. Ek weet nie waaroor hulle baklei nie, maar hulle almal lyk of hulle eerder nie moet nie. Eendag loop jy ‘n ou met bietjie training raak (Anderson Silva anyone?) dan gaan hy jou tande vir jou voer.

Die video het ‘n ou wat hard op sy kop val en ‘n ou wat met ‘n guitar gemoer word. Lekker. Net jammer die ou wat afneem hou sy foon soos ‘n idioot vas.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *