Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jay & Silent Bob’s Super Groovy Cartoon Movie – Official Trailer

Die van julle wat nie weet van Jay and Silent Bob nie, moet fokken wakker skrik. In 1994 het Kevin Smith sy eerste fliek gemaak, dit was ‘n independent movie met die naam Clerks. Jay and Silent Bob was twee karakters in Clerks. Jay en Silent Bob het toe in ‘n hele paar van Kevin Smith se ander flieks ook verskyn en hulle het selfs hulle eie fliek gehad, Jay and Silent Bob Stirkes Back.

Trailer, Jay and Silent Bob's Super Groovy Cartoon Movie

As toilet humor jou ding is of jy hou van dick jokes en weed dan is Jay and Silent Bob right up your alley. En nou is hulle terug in Jay & Silent Bob’s Super Groovy Cartoon Movie. Soos die naam sê is hierdie Jay en Silent Bob storie ‘n cartoon. Dit lyk net so belaglik soos wat ‘n Jay and Silent Bob fliek kan wees en ek gaan die een versker kyk.

Hier is die trailer Jay & Silent Bob’s Super Groovy Cartoon Movie. Is jy ‘n Jay and Silent Bob fan? Gaan jy die een kyk?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *