Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jozi Shore – Joburg is for guys with big arms boet

Nou die dag toe ek by die We Are One Festival in Johannesburg was, was daar een ding wat vir my duidelik is: Daar is baie ouens in Johannesburg wat like van spiere bou en in hemde sonder moue rondloop in die publiek om daardie spiere af te show. Ek het so paar ouens gevra: “Do you even lift bro?” maar het ‘n standaard blank stare terug gekry van meeste van hulle af. Sommige ouens het net begin lag, asof hulle saam met my lag vir hulself. En net toe ek dink ek is in Jozi Shore, toe kom ek op die video af.

Jozi Shore

Anton Taylor het hierdie great video gemaak hier onder. Dit is “Jozi Shore”, soos Jersey Shore met ‘n soutie aksent. Dit is fokken snaaks vir my. Veral die deel waar die een ou sê: “I don’t trust a man who’s arms are thinner than a girl’s arms”. Ek het ‘n soorgelyke gesegde*: “Ek vertrou nie ‘n ou wat se piel kleiner is as sy girl se klit nie.”

*Ek hou nie van Johannesburg nie, te veel pote na my smaak. Maar ek weet ook dat nie alle ouens van Johannesburg soos die knape is nie.

You may also like...

4 Responses

  1. John says:

    rofl

  2. RoKa says:

    As an expat, I dunno if I am most ashamed about the hipster or the other guys…

  3. MonkeyMarcel says:

    I love these boytjies hay! Ok.

    Awesome vid!

  1. April 30, 2013

    […] TV reeks, Jozi Shore, is terug met episode twee; "The Nutrition Store". So twee weke terug het ons episode een hier op gevaaalik.com gehad. Dit was 'n hit en het al oor 140 000 views op Youtube. Hier onder is […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *