Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

KakFunny Sessions 25 April 2013

KakFunny Sessions

Dit is weer tyd vir bietjie stand-up comedy by Arcade Empire vir die maand se KakFunny Sessions. Die maandelikse comedy night by Arcade Empire is een van die hoogtepunte van my maand en daar is elke maand meer mense wat dieselfde daaroor voel. Die maand kan jy vir Dusty Rich, Nick Goliath, Donavan Goliath, Jason Goliath en Warren Robertson.

Vanaand gaan weer ‘n fun een wees en ek sal julle daar sien. R50 kry jou in by die deur. Jy kan na die KakFunny Facebook Event page gaan kyk as jy dink ek mis iets. Sien julle by die bar.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *