How not to make an electric guitar
As jy al meer as 20 minute op die internet was, sal jy weet dat ‘n groot deel van die wêreld se populasie onnosel is. Ek is redelik seker dat die video fake is,...
As jy al meer as 20 minute op die internet was, sal jy weet dat ‘n groot deel van die wêreld se populasie onnosel is. Ek is redelik seker dat die video fake is,...
Right, as die die eerste keer die week is wat jy op gevaaalik.com kom, welkom terug. As die jou eerste keer op gevaaalik.com is, ook welkom, hier is vir julle ‘n kykie terug na...
Sommer net die Random Gevaaalikhede met so paar stukkies advies tussen in. Use it, don’t use it. Geniet vandag se Random Gevaaalikhede. Jy is net die koning, tot jy agterkom jy is nie. Jy...
Random Gevaaalikhede, want daar is baie cool goed op die internet. Om dit alles self te soek vat baie tyd, dit is hoekom die Random Gevaaalikhede vir jou die bestes op een plek sit....
Hierdie week gaan ‘n lang week wees. Dit is die eerste week in vier weke wat nie een of ander vakansiedag het nie. Die beste manier om so week te begin, is met bietjie...
Asof jy nie geweet het dit is Donderdag nie. Miskien het jy nie, al hierdie dae weg van die kantoor oor die laaste vier weke het my bio-clock baie dearmekaar. Vandag voel soos Maandag,...
As jy nie geslaap het gister nie, dan het jy miskien die Random Gevaaalikhede vroeg gevang op die site. Dit gebeur so van tyd tot tyd. So wees wakker. Geniet die Random Gevaaalikhede.
Welkom by die Dondaerdag aand wat voel soos ‘n Sondag aand, voor ‘n Vrydag. April is die maand wat vol vankansiedae geprop is vir ons Suid-Afrikaners. Dit is asof hulle probeer om ons internekalenders...
Dit is nie Maandag nie, maar dit suig steeds om by die werk te wees, al is dit net vir 2 dae. Dan ‘n dag af, voor nog ‘n dag om te werk en...
Jip, dit is alweer daardie tyd, tyd om te lag vir die Random Gevaaalikhede. Ons maak dit maklik vir jou om cool te lyk op Facebook en Twitter. Al wat jy hoef te doen...
Ek weet, dit gaan suig om more terug by die werk te wees. Jy lees dalk die en is reeds terug by die werk, want dit is Woensdag. Dan suig dit al klaar vir...
Random Gevaaalikhede is hier om te help om jou Maandag beter te maak. Dit is so eenvoudig soos dit. Dankie aan almal wat submissions in mail vir die Random Gevaaalikhede. Geniet hom.