Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Taylor Swift word aangeval by die Grammys

Taylor Swift attacked at grammys

Ek love die internet. Of dit nou is oor dames soos Hayley Williams en Scarlett Johansonn hulle bates wys op die internet, oor  hoe maklik mens informasie kan kry oor enige onderwerp en of dit is vir die internet se unike sin vir humor. Ja, die internet het ‘n donker kant ook as dit kom by humor. Gelukkig is my sin vir humor ook lekker donker en ek kan dit waardeer vir wat dit is. Die video van Taylor Swift by die Grammy Awards is een van dardie videos wat my hardop laat lag het.

Geniet hom en sien julle nou vir die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

3 Responses

  1. Dewald says:

    Whahahaha, kak snaaks

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Dewald: Inderdaad, ek kan nie ophou lag daarvoor nie.

  3. Reimert says:

    LMGA!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *