Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dickens Cider, sê dit hardop

Dickens Cider

Soms is daar advertensies wat great is en hierdie is een van hulle. Ek weet nie of Dickens Cider ‘n regte produk is nie, ek gee nie om nie. Wat ek jou wel kan sê is dat die advertensie moer snaaks is en as jy Dickens Cider hardop gesê het dan weet jy tien teen een waarheen die oppad is.

Lekker lag.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *