Die doos is orals
Vandat ‘n jong man puberty slaan is dames en sekere dele van ‘n dame se lyf heeldag en aldag non-fucking-stop op sy brein. Jy dink daaraan, jy droom daaroor, jy fantaseer daaroor, jy sien dit ooral, dit is jy. Dit is iets wat dames nooit sal verstaan nie. Om my punt te bewys het ek so paar voorbeelde van dose wat nie eintlik die deel van ‘n dame se anatomie is nie. Dit is snaaks en interessant.