Foto’s van troues het groot besigheid geword. Fotograwe wat reken hulle is reg om jou groot dag af te neem is gewoonlik nie cheap nie. Presies die teenoorgestelde eintlik. Op die ou einde van die dag is die foto’s al wat jy oor gaan hê wanneer jou vrou jou los oor jy nie jou piel uit jou sekretaresse kon hou nie. Dus is die keuse van fotograaf belangrik.
Ek het al horrible foto’s gesien wat deur “profesionele” fotograwe geneem is. Maar soos gewoonlik vat Rusland dit next level met hulle troufoto’s.
Ek trou met vleis
“My man moes een ding reël; die band.”
Niks sê “liefde” soos jou gesig as ‘n wiel nie
Want Transformers is nie al kak genoeg nie
Is sy daar om te trou, of daar om haar man te eet?
Niks sê sexy soos ‘n pyl in die bek nie, of is dit piel?
“Ingeval jy nie geweet het nie, die is hoekom jy trou”
Twee pare bene beteken twee… wag wat?
Wie wil wag tot die honeymoon as jy ‘n under aged toeskour kan hê?
“Wie se idee was die? Maak hom vrek.”
“Is my gesig creepy of die foto self?”
Shcockingly (of nie eintlik nie) het ek al die borrel trend in SA ook gesien
“Al die stoutes in die hoekie”
“Totally believable bro”
“Ek klim eerder in die bees-hol as wat ek trou”
Wat die fok?
Niks soos bietjie Photoshop nie, vir klas
“Blowjob? Is dit vir jou lekker?”
“Hy is my man, my lover en my beste vriend, ok?”
AAAAAAAAAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA!!!!
Ek het so bietjie ervaring met hulle – russians is next level faktap. Nog nooit in my lewe sulke ongeskikte, common, lui, useless people teegekom nie. Hulle is scary ook – die mans lyk soos mafia members met hulle crappy blou tatoos en goue kettings, mens kry die gevoel dat een skewe kyk met ‘n cap in jou ass gaan eindig. Ek besef dan altyd hoe vriendelik Suid-Afrikaners eintlik is.
@pisgesig: Ek het al by baie mense gehoor dat hulle ongemanierd is. Toe ek in Austria was het die Hotel eienaar my vertel hy laat hulle nie eers toe in sy Hotel nie.
“die mans lyk soos mafia members met hulle crappy blou tatoos en goue kettings” Dit klink of jy mans uit Centurion beskryf. hahaha
@stix: Serious? Ek kom nie baie in Centurion nie, al bly ek naby.
Ek was al in ‘n paar ander lande, en maakie saak waar dit is nie, dit val my altyd by hoe ongeskik die mense is. Moenie dat ek begin moan oor die egiptenare of frenchies nie…jeepers. Al is dit die enigste ding, ons kan trots wees daarop.
Viva Ubuntu VIVA!