Random Gevaaalikhede is goed vir jou
Die Random Gevaaalikhede is goed vir jou. Vir verskillende redes, maar enige iets wat jou laat goed voel of lag is ‘n wen in my boeke. Without further a due…
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Daar is regtig so wyn, check hier.
Daar is tans ‘n poll aan die gang op Times Live se website oor dagga in Suid-Afrika. Wonder of hulle dit by ons gesien het. Ieder geval, gaan gooi jou vote.