Pantera – Mouth For War

Ek voel nostalgies die week, ek mis Pantera. Daarom luister ek al heel week na Pantera. ‘Mouth for War’ is seker een van Pantera se most powerful songs. Daardie opening riff met die dromme laat my kop altyd op en af hop. Vinnie Paul en Dimebag Darrell was darem maar ‘n spesiale kombinasie, en ek is bevrees ons sal nooit weer so iets sie of hoor nie.

Pantera

Nie net was Pantera een van die eerste metal bands waarna ek begin luister het nie, maar tot vandag toe nog is daar min bands se musiek wat so groot impak op my gehad het. Die dag toe Dime dood is was ek regtig hartseer. Glukkig sal ons altyd die great albums soos Vulgar Display of Power en Far Beyond Driven hê om ons terug te vat na die dae van Pantera toe.

You may also like...

3 Responses

  1. ZefSteph says:

    Ek wil net weereens se dat ek Gevaaalik.com love! Ek is addicted aan die site. Its good to know dat nie almal deesdae met hulle koppe in hulle holle sit nie. Jy feature altyd die bands wat ek crazy mal oor is. Goeie smaak is deesdae moeilik om te vind. Dankie vir al julle harde werk!!! Keep it up! Dit was dinsdag Rex Brown se 50ste verjaarsdag. Hy is die rede hoekom ek begin bass speel het.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @ZefSteph: baie dankie, ons is bly jy like dit! Keep spreading the word.

  1. January 27, 2015

    […] gaan metal musiek eintlik? Unlike R&B en rap wat dessdae lyk my meestal gaan oor voorgee, is dit nog nooit gewees […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *