Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Negative One – Slipknot video

“I hope you live, to see the day, when your world goes up in flames.” Net van die kragtige lirieke wat jy sal kry in Slipknot se nuwe song “The Negative One“. Die video vir “The Negative One” het gister aand net na 18:00 op die internet verskyn. PETA, religious folk, mense wat te veel tussen die lyne lees en vele ander gaan nie van die video hou nie. Shawn Crahan (of Clown) is nie net die percussionist vir Slipknot nie, maar hy het ook die nuwe video en ander al direct.

Sliknot The Negative One Video Girl

Jy onthou “Wait and Bleed” en “Left Behind” was altwee videos met redelike dark imagery. Die song “The Negative One” vat ons nie net terug na die vinnge, percussion heavy Slipknot nie, maar die video is ook creepy. Daar is bokkopppe, wat lyk amper soos ‘n altaar en ook twee dames. Die een dame is wit geverf en die ander een grys.

Die is natuurlik die eerste smakie wat ons kry van Slipknot se nuwe album, wat nog nie ‘n naam het nie. Corey Taylor beskryf die album so: “You’ve got the gorgeous melodies and the artistic direction of Vol. 3 and then you’ve got the absolute brutality of Iowa. And I think people are gonna lose their minds when they hear it.” Klink vir my perfek.

Hier is hy nou, die nuwe Slipknot track. Kyk uit vir die nuwe Slipknot symbol aan die einde van die video. Dit gaan nog baie mammas se dag baie omkrap. Hoe lank voor iemand dit as ‘n tattoo kry?

You may also like...

2 Responses

  1. August 25, 2014

    […] Gister het Slipknot nog 'n nuwe song van hulle yet to be named nuwe album. Daar was dadelik mixed responses. Die eerste smakie wat ons gekry het van die nuwe album was baie soos die Slipknot van die Iowa era, en ek hoef julle seker nie te vertel dat dit baie welkom was nie. Jy kan "The Negative One" hier sien. […]

  2. October 13, 2014

    […] jy 'n Slipknot fan is het jy seker al 'The Negative One' en die ongelooflike catchy 'The Devil in I' gehoor. Altwee songs van Slipknot se nuwe album 5: The […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *