Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Black Label Society – Fire it Up

Zakk Wylde het in 1998 vir die eerste keer ‘n band bymekaar gebring met die naam Black Label Society. Nou is dit al countless toere en nege studio albums. Black Label Society klink presies soos wat jy sal dink hulle klink as jy hulle sien; die soundtrack tot ‘n goeie biker movie. Zakk Wylde self lyk meer bad ass as enige van die “bikers” op Sons of Anarchy. En dit is ‘n program wat ek nogal geniet.

Black Label Society

‘n Vriend van my het dit die beste beskryf: “Dit is hoe ZZ Top sou geklink het as hulle baie donkerder was.” Dit is baie southern rock, maar met heavy metal gemeng. Een van die nege albums is Mafia. Mafia het ‘n hele paar awesome song op gehad, ondermeer “Suicide Messiah”, “In This River” en “Fire it Up”. Jy kan die video sien hier onder. Zakk Wylde kan guitar speel en goed. Nie sommer net enige persoon kry ‘n custom Gibson Les Paul nie. Die Les Paul’s het Wylde se infamous bullseye-painted design op.

You may also like...

1 Response

  1. June 21, 2014

    […] wou vir vroër 'n lekker Black Label Society song post. As dinge goed gaan mag ek dit dalk more doen. Hou maar die Facebook page en Twitter dop […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *