Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Straatligkinders – Duiwel Dans

Die Straatligkinders is tans besig om hulle nuwe album te record. Die eerste single en die video wat saam met die song “Duiwel Dans” gaan is wel vandag al bekend gemaak. Sodra die ouens ‘n kanse het gaan ons hulle bietjie vastrek vir ‘n podcast soos ons ‘n rukkie terug met Bouwer gemaak het, so hou die site dop.

Inelkgeval hier is hulle nuwe video “Duiwel Dans”. Wat dink van die Straatligkinders se nuwe song?

You may also like...

1 Response

  1. Drinkwater says:

    Dankie tog. Die song is weer die Straatligkinders wat ek ken en love. 100 keer beter as die tos ‘Lank lank gelede’!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *