Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

American Head Charge – Loyalty

Nadat Joe ons oordromme permanente skade aangedoen het met sy vorige post het ek dit goed gedink om bietjie die haat wat daardie video in my wakker gemaak het weg te blaas met metal. Enter American Head Charge met “Loyalty”.

Die video gaan uit aan al die grensers, die taxi’s, die konte wat nie kan parkeer nie, die week van werk, die grammar nazis, die poesbekke, dié wat nie respek het vir mense wat ouer as hulle is nie, die mense wat meer as 20 tweets uitstuur voor nege-uur in die oggend, die mense wat aanhou om babafoto’s op hulle Facebook te post, die smart asses, die gangsters, die jocks, die nerds wat dink hulle is beter as die res van ons, die pussies wat nie kan opstaan vir hulself nie en laastens, die skape wat nie kan dink vir hulself nie.

Noudat ek daardie uit my sisteem het, geniet jou naweek en wees veilig. Ek gaan baie dronk raak, maar ek hoef myself nie rond te ry nie.

You may also like...

2 Responses

  1. JD says:

    Dronk geraak die het jy… jy met jou megafoon en jou kaalgat by die zipline af. Sies man!

  1. October 2, 2015

    […] van die spectrum kry. Classic rock stuff soos ZZ Top en Jimi Hendrix, tot by nu-metaly stuff soos American Head Charge en Rage Against the […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *