Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tom Waits – Hell Broke Luce

Tom Waits is ‘n Amerikaanse musikant met ‘n baie unieke styl. Sy musiek is vreemd, maar great terselfdetyd. Sy stem is ook uniek, dit klink asof sy stembande uitgehaal is, agter ‘n bakkie op ‘n grondpad gesleep is, toe opgehang is oor ‘n vuur waar tabak gebruik is om die vuur aan die gang te hou en toe is sy stembande teruggesit in sy keel.

Hierdie is een van Tom Waits se songs, genaamd “Hell Broke Luce”, en ja, “luce” is die regte spelling. Die video is baie trippy en donker. Ek love die song en kan nie ophou om daarna te luister nie. Check die video hieronder en laat weet my in die comments wat julle daarvan dink.

You may also like...

3 Responses

  1. The T says:

    Stix, hierdie suig donkiepiel. Jisis, as jy verveeld is, gaan kyk na hierdie awesome video: http://www.youtube.com/watch?v=aFd5Cci_pE4 en doen ‘n post oor hoe awesome techno was, is, en altyd sal wees.

  2. Stix says:

    Hey Toann, het jy nie werk om te doen nie?

  3. The T says:

    Nee Ruan. Net soos jy, jou kont.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *