Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rage Against The Machine – Sleep Now In The Fire

Rage Against the Machine is een van die coolste bands wat daar al was. “Sleep now in the Fire” is nie my favourite RATM song nie, maar die video is awesome. Rage Against the Machine was ‘n baie politisie of anti-instansie band. Zack de la Rocha (die vocalist) was so anti-instansie dat dit op die ou einde gelei het tot die opbreek van die band want die ander lede het gatvol geraak om musiek te maak wat heeltyd oor die selfde goed gaan. Hence het ons toe Audioslave later gekry waar Zack de la Rocha vervang was met Chris Cornell.

Ek verkies nogsteeds RATM bo Audioslave, maar ek het al by menigde braaie agtergekom dat daardie denkwyse nie die populêrste manier is van dink oor die twee bands nie. Ek voel ‘n fok, RATM is awesome en Audioslave is cool. As ek net een van die twee kan kies om op my iPod te hê sal dit elke keer RATM wees.

Kom ons skop die naweek reg af met “Sleep now in the Fire”. Get your revolution on!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *