Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Dollfins se album for free

Ek wag al eagerly vir die album vandat ek so paar weke terug The Dollfins se “In my Head” ontdek het. Die goeie nuus is dat The Dollfins, in true modern muso fashion, se nuwe self titled album is 100% verniet. Jy kan dit hier onder luister of jy kan die album hier gaan download.

Ek het sopas die album begin luister en dit het dieselfde awesome feel as wat “In my Head” het. As jy ‘n fan is van The White Stripes gaan jy The Dollfins love. So download die album of luister na hom hier onder en laat weet my wat julle dink.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *