Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tool – Ænema

Tool is bekend vir hulle vreemde music video’s en die video vir “Ænema” is defnitief een van daardie vreemde video’s. Die beste manier om die vidoe’s te beskryf is “rook dagga, eet shrooms, vat Ayahuasca, gooi aliens in die mix, fokus op jou chakra’s en maak ‘n music video”.

Die lede van Tool het net in hulle eerste twee music video’s verskyn. Sedert daardie eerste twee video’s het die lede van Tool besluit om nie in hulle music video’s te verskyn nie oor hulle nie wil hê mense moet op hulle fokus in plaas van die musiek nie. Adam Jones (guitar) is ‘n special effects artist gewees en dus is hy betrokke by al Tool se video’s. Adam sal ook ander kunstenaars kry om hom te help met die maak van Tool se music video’s, soos  Chet Zar, Alex Grey, and Osseus Labyrint.

“Ænema” is van Tool se tweede full length album af met dieselfde naam, Ænema. Dit is by ver my gunsteling song van die album af gevolg deur “Jimmy”. Op “Ænema” word daar verwys na Arizona Bay en die liriek speel met die idee van Los Angeles wat in die Pacific Oseaan in val as ‘n oplossing vir die toestand van die samelewing. Die is ‘n iets waaroor Bill Hicks op sy album  Arizona Bay ook gepraat het.  Ænema was ‘n huldebleik aan comedian Bill Hicks wat twee jaar voor die album se release oorlede is. Die song “Third Eye” begin met ‘n sound clip van een van Hicks se performances.

Luister mooi na die lirieke van die song. Dit is nou as jy kan fokus op die lirieke met die strange visuals in die video.

You may also like...

2 Responses

  1. January 8, 2013

    […] kom. As a result kry ek nie baie blootstelling aan nuwe progressive rock/metal nie. Ek luister Tool, het vir 'n hele ruk op 'n Dream Theater binge gegaan en luister so nou en dan King […]

  2. October 1, 2013

    […] noem, dit is vir my. Wat ek julle wel kan vertel is dat ek elke week tenminste een keer luister na Tool, Lamb of God, Nine Inch Nails en Queens of the Stone Age. Ek is besig om 'n Tool related tattoo te […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *