Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Assembly Halloween naweek

Wat sal Halloween in Suid-Afrika nou wees sonder ‘n party? Gelukkig hou The Assembly in Kaapstad die party aan ‘n rol met twee dae van Halloween awesome. Plus jy gaan befokte bands soos Guns ‘n Lazers, Zebra & Giraffe, The Wedding DJs, Shortstraw, Petite Noir, en nog meer te sien kan kry.

Die party is van Vrydag 27 Oktober 2012 tot Saterdag 28 Oktober 2012 aan die gang en jy gaan dit nie wil mis nie. As laas jaar se party enigsins ‘n indikasie is van hoe die jaar se party gaan wees jy in vir ‘n groot ding (nee ek verwys nie na Lian Neeson se penis nie, Google dit). As laas jaar se Halloween weekend by The Assembly nie kon maak nie, never fear. Die video hier onder som dinge mooi op. Vir meer info loer gerus na die event op Facebook.

Ons het twee pare kaartjies (Dit is nou ‘n ticket vir jou en ‘n tjommie) om weg te gee. Fokket as een van Suid-Afrika se lugrederye vriendelik genoeg was om my af te vlieg kaap toe het ek die kaartjies vir my self gehou. Gelukkig vir julle is SA lugrederye suinige naaiers en dus gee ons die kaartjies weg.

Hoe wen jy? Los net ‘n comment en laat weet my watter holloween monster is die sexyste? Gebruik jou regte e-mail addres sodat ons jou kan laat weet as jy wen. As iemand enige Twilight tos mention word jy onmiddelik gediskwalifiseer en ons sal met jou spot tot jy jouself haat. Die comment wat my die meeste laat lag, wen. Jy het tot Woensdag 23 Oktober 2012 12:00 om in te skryf.

You may also like...

7 Responses

  1. Leroi says:

    Right, eks n dude, en as ek dink aan n Sexy Monster, sukkel ek. Ek dink aan sexy superheroes, bv Lara Croft (waaroor elkeen van ons in ons tiener jare gedrool het ,onder andere) en Storm (weereens, waaroor ons gedrool het).

    Dan is daar die chick van Adams Family, maar sy is nie rerig n monster nie, net n bietjie freaky en dark…party dudes drool seker daaroor ook, onder andere.

    As ons praat van sexy monsters, dalk Hulk Hogan, kaalgat.

    Ek dink, as ek saam n chick na halloween dress up party toe moet gaan(btw, wat ek sal doen as ek die kaartjies wen), en ek kan kies (wat ek dan gaan try), sal ek se sy moet n Lara Croft outfit uit rock. Dit is mos fokkon rock n roll. Imagin n chick wat lyk soos Lara, en Zebra en Giraffe jol kak loud live, party on!!….fuck yeah dude…fuck yeah

  2. Werner says:

    Jou Ma

  3. Nico says:

    I have think back to my childhood in the 90’s, I had an embarresing crush on a tv star back then.

    Dit is obviously “Xena Warrior princess.”

    Ek weet nie as dis a result is van my nuwe hormone op daai tyd, maar sy was vuurwarm.

  4. Stix says:

    Ek sou love om die een paar kaartjies vir jou te gee, maar ek sien jy bly in Centurion. Sorry bra.

  5. JP Swartskaap says:

    Jirre n sexy monster en almal noem foken super heroes, is julle retarded. Moet oki nou se daai biets van Benoni ini oscar winning movie nie. Die blou bietse in Xmen is kak sexy en kan soos enige biets lyk, en sy is evil so meer n monster as lara croft. Maar wat weet ek? Ek wil net vir free gaan party op wedding djs, short straw en zebra and giraffe, dalk vir my n monster daar by assembly op chat en huis toe vat.

  6. werner says:

    Eks in kaapstad die naweek. Dis hoekom ek ingeskryf het. Gee die tickets bra 🙂

  7. Stix says:

    Goed, ek sal jou entry in gedagte hou

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *