Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot – Before I Forget Live

Slipknot live Before I Forget

Almal is nie fans van Slipknot nie, maar eintlik moet almal wees. So ver as metal songwriting gaan is Slipknot een van die leaders in die pack. Nog ‘n rede hoekom Slipknot so ‘n awesome band is oor hulle live preformances. Kyk net die video hier onder waar Slipknot “Before I Forget” speel by Download 2009 in Donnington. Iemand moet meer metal bands Suid-Afrika toe bring en wie dit doen beter Slipknot en Lamb of God heel bo aan die lys van mense om te bring sit.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *