Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Scars On Broadway – World Long Gone

Nie te lank terug nie het ek “They Say” van Scars on Broadway ook met julle gedeel. Scars on Broadway se self titled album is tans een van die albums wat op repeat is op my iTunes. Ek moet eintlik ophou om slapgat te wees en net ‘n review van die album skryf.

Intussen is hier vir julle die music video van Scars on Broadway se “World Long Gone”. As ‘n System of a Down fan moet ek erken dat ek Scars on Broadway baie like.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *