Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Podcast met Taxi Violence

Na Vrydagaand se opening van Arcade Empire het ons Saterdagoggend vir Taxi Violence gekry en met hulle gechat vir so bietjie meer as ‘n uur. Dit was ‘n baie lekker podcast. Dankie aan Taxi Violence, ons doen dit weer.

Ons praat oor Tanit Phoenix se boobs en toe sy in hulle “Unholy” video was. Ons praat oor die nuwe Arcade Empire. Ons praat oor Stoute Boudjies en ons praat oor groupies. En dan praat ons oor nog heavy baie goed soos Breaking Bad en ander TV shows. Ons lag ook vreeslik baie. Kry die podcast op iTunes of luister hom sommer hier onder. Dankie dat julle aanhou luister en die podcast share op Facebook en Twitter.

You may also like...

2 Responses

  1. June 12, 2013

    […] Hier is die eerste single vanaf die nuwe album, "Brainmash". Ek kan nie wag tot die ouens weer in Pretoria is nie, ek dink dit is tyd dat ons hulle weer bietjie kry op die gevaaalik.com podcast. […]

  2. July 30, 2013

    […] het al vir Taxi Violence op die gevaaalik.com podcast gehad. Net soos laas keer was die podcast fokken baie fun. Ons het die aand voor Taxi Violence […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *