Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sondag Middag gevaaalik.com Podcast

Gister het ek en Soutie ons Sondag middag blues getroos met ‘n paar biere en toe besluit ons sommer om nog ‘n podcast te doen. Ons doen dit nie net vir onself nie, ons doen dit vir julle, want julle like dit. As julle iets like, like ons dit ook.

So hier is my en Soutie se Sondag middag chat. Ons speel vir julle bietjie The Black Keys, so klein teazer van een van hulle beste songs. Ons chat oor die universe, aliens, honde en allerhande goed. Alles terwyl ons bier drink en hulle sê mans kan nie multitask nie! Jy gaan nerens anders iets beter kry om jou Maandag beter te maak nie, so luister dit sommer terwyl jy werk! 43min se entertainment net vir jou. Los jou feedback maar in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *