Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalike Beats – Bruce Wayne feat. Stix

So deur die loop van die record van een van ons podcast gebeur daar baie goed. Goed waaroor daar lekker gelag word. Soutie het besluit om so hier en daar ‘n paar goed wat gesê is te vat en dit in ‘n song te verander. Dit is ‘n kort een, 01:03 minute lank. Dis snaaks vir ons. Dus het ons besluit om dit te deel met julle sodat julle kan saam lag. Lekker luister. Hou die site dop vir nog van die res van die gevaaalik.com crew.

Gevaaalike Beats – Bruce Wayne feat. Stix by Stokkies

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *