Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Podcast met Shadowclub

Vrydag het ons vir Shadowclub gehad vir ‘n podcast net voor hulle hul show moes speel by Arcade Empire. Daar is bietjie background noise maar anders as dit is dit een van die lekkerste podcasts wat ons nog gedoen het.

Gee die podcast ‘n luister en as jy iTunes gebruik kan jy die podcast daar ook kry en rate asb die gevaaalik.com podcast op iTunes. Download dit en luister dit in die verkeer oppad huistoe of terwyl jy gym of terwyl jy by die werk sit. Thanks vir al die komplimente wat julle in ons rigting stuur deur Twitter en Facebook.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *