Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Podcast met Gareth Wilson en Christo de Beer

Na maande se gesukkel het ons vir Gareth Wilson van Southern Gypsy Queen op die podcast. Toe gooi ons sommer vir Christo de Beer in die mix en Robbies ook en chat lekker baie oor musiek. Kurt Darren, Justin Bieber, The Black Keys, Fokofpolisiekar en nog vele meer word oor gepraat. O, Gareth vertel ons ook van Goodnight Wembley.

So as jy wil lag en hoor hoe ons oor musiek en so paar ander dinge praat, click play of download die podcast hier onder. Dan laat weet jy ons wat jy dink. Of kry dit op iTunes.

You may also like...

2 Responses

  1. BaasDeBeer says:

    Haha, thanx dat ek so lekker saam jul kon kakpraat. En vir die outtro :p
    Btw, if you missed it, hier is die infamous kort podcast wat Gevaaalik so lekker voor lag: http://samusiczone.co.za/2012/07/samzone-podcast-19-innibos-bloc-party-facial-hair/

    Let’s do it agaaaain….

  2. Stix says:

    Haha. Ons maak verseker weer so!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *