gevaaalik.comedy Podcast #88 – STRAB Kylecast
Die week chat ek en Kyle van Die Masjiene weer. Ons praat oor Kia Rios drift in reverse, Fokofpolisiekar se crowdfunding, STRAB en so paar ander goed tussen deur. Daar is ‘n onderbreking hier...
Die week chat ek en Kyle van Die Masjiene weer. Ons praat oor Kia Rios drift in reverse, Fokofpolisiekar se crowdfunding, STRAB en so paar ander goed tussen deur. Daar is ‘n onderbreking hier...
Hierdie week is my vriende Die Dagga Couple my gaste op die gevaaalik.comedy Podcast. Met die Hooggeregshof beslissing oor dagga in Suid-Afrika het ek gedink dit is die perfekte tyd om met Suid-Afrika se...
In die week se gevaaalik.comedy Podcast chat ek met AJ van Niekerk. Hy is ‘n artist en graphic designer wat fokken cool kuns maak. Hy het t-shirts op Tshirt Terrorist en jy het most...
‘n Bittersoet episode vir die gevaaalik.comedy Podcast, want jou gunsteling Afrikaans comedy podcast gaan op hiatus en dus is Sven terug vir die episode
In die week se episode van die gevaaalik.comedy Podcast praat ek en my vriend Jacques oor die rAge Expo wat so paar weke gelede gebeur het. rAge is die grootste gaming expo in Suid-Afrika,...
In die week se gevaaalik.comedy Podcast praat Stix met ‘n Amerikaner oor America, regstreek uit America! Fuck yeah! Die een is in Engels ook
Die week se gevaaalik.comedy Podcast is met Christo de Beer, hy werk in social media en gebruik social gereëld. Ons chat oor, you guessed it, social media
Nog ‘n week, nog ‘n gevaaalik.comedy podcast. ‘n Afrikaans podcast, sonder ‘n BCCSA-stok wat probeer reguleer waarna jy luister. Die week chat ek en my vriend Jason oor jou eie besigheid probeer run. Jason het...
Alles in Suid-Afrika is deesdae so ernstig. Vir eens in my lewe wou ek nie hê die gesprek vir die gevaaalik.comedy Podcast moet draai na current events in Suid-Afrika toe nie. Hulle sê mos...
Die week se gevaaalik.comedy Podcast het ‘n nuwe stem wat jy dalk nie so goed sal ken soos Stix en Sven se stemme nie. Lekker luister!
‘n gevaaalik.comedy Podcast oor Afrikaans-pop in skoolsale, Mount Everest, ‘n Afrikaans rocker se tax en hoe om nie jou tax te doen nie en meer
Die week sit ek en Sven op my stoep en praat oor sexy tennis dames, die tarantula hawk en weird sexual fetishes soos bondage of om in die eiers wil geskop te word. As...