Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy podcast #87 – The Dagga Couple Podcast

Hierdie week is my vriende Die Dagga Couple my gaste op die gevaaalik.comedy Podcast. Met die Hooggeregshof beslissing oor dagga in Suid-Afrika het ek gedink dit is die perfekte tyd om met Suid-Afrika se grootse dagga-aktiviste. Ek wou uitvind presies waar ons nou staan en het toe ‘n heel lekker gesprek gehad met Jules en Myrtle.

22 April is die D-Day Fundraiser en jy kan nou jou kaartjies by Checkers koop vir R100. Kaartjies by die hek kos R150. Spaar jouself R50 en gebruik dit om vir jou iets lekker te koop om te tand by een van D-Day se awesome kos stalletjies. Meer info hier.

Kyk ook uit vir hierdie episode se sponsor se stalletjie by D-Day. The High Co is ‘n online head shop wat by D-Day ‘n stalletjie gaan hê. High Co is die perfekte manier om jou nuwe papers, grinder, bong, blunts, vape, dabbing kits en meer te koop.

Online Head Shop

As jy enige vrae het vir Die Dagga Couple nadat jy na die podcast geluister het, kan jy vanaand vra in Die Dagga Couple se AMA (Ask me anything) op die Suid-Afrika subreddit.

Die song aan die begin van die week se podcast is Brewer And Shipley – One Toke Over The Line.

Geniet die episode van die gevaaalik.comedy Podcast. Maak seker jy subscribe op iTunes, of as jy op Android is kry vir jou Player.fm (nie eers 10MB om te download nie) die app en search net vir “gevaaalik”.

You may also like...

4 Responses

  1. dig says:

    Jirre stix jy klink dig as jy praat!
    soos in regtig fokken DIG!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @dig: Weird, huh?

  1. April 25, 2017

    […] podcast met die Dagga Couple kan jy hier luister as jy nog nie het […]

  2. August 16, 2017

    […] het ek na die Noord-Gauteng Hooggeregshof gegaan om my vriende die Dagga Couple te gaan ondersteun. Die Trial of The Plant is tans aan die gang. Dit was breindood vervelig om te […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *