gevaaalik.comedy Podcast #74 – Censored in Snorcity
Die week sit ons op Sven se stoep en record die podcast. As jy eenkeer ‘n week ‘n podcast doen, begin jy na #74 episodes dink aan goed waaroor jy kan praat. Toe ek...
Die week sit ons op Sven se stoep en record die podcast. As jy eenkeer ‘n week ‘n podcast doen, begin jy na #74 episodes dink aan goed waaroor jy kan praat. Toe ek...
Die week sit ek en Sven op my stoep en praat oor hoe fucked up mense kan wees. Ons praat oor 70 virgins kry vir jouself opblaas en die bacon buffet waarvan jy nie...
Ons het hierdie episode van die gevaaalik.comedy Podcast record in Sven se huis, voor die TV, oor dit so koud was. Ons praat oor Anonymous wat die SABC se sites gehack het en voice-over...
Die week het ek en Sven die podcast record op 06/06/2016, Sven se verjaarsdag. Ons praat oor ‘n Afrikaanse bra van Pretoria wat ‘n cult begin het. Sy cult gaan so ver as om...
Die naam van die week se gevaaalik.comedy Afrikaans Podcast kon seker sexier gewees het aangesien dit episode 69 is, en die is die internet waar die 69 ding nog ‘n moerse grap is. In...
Voor jy vra of ons boom gerook het voor die episode, hou jou neus in jou eie besigheid bra! HAHA. Die gevaaalik.comedy Podcast is terug bitch! Wees bly en jubel! Die episode is record...
Die week het ek in Willim Welsyn se garage gaan sit in Bellville om hom bietjie vrae te vra oor hoe hy die naam Willim Welsyn gekry het, tot die nommer 1 podcast op...
Nuwe gevaaalik.comedy Podcast episode. Die week doen ek en Sven vir die eerste keer die intro van die podcast saam. Die was ‘n goeie een en ons het weereens lekker gelag. Luister nou en...
Ek gaan sommer nou vir julle sê dat die week se intro bietjie langer is as normaalweg. AS jy dus een van die mense is wat gevaaalik.comedy Podcast luister en so gaan: “gevaaalik.comedy Podcast...
Die week se podcast is bietjie laat. Dis ok, nou kan jy rustig gevaaalik.comedy luister terwyl jy sit en grind in die kantoor. Die week praat ons oor doeke ruil, seekoeie en krokodille op...
In 2004 is die term “Podcast” vir die eerste keer gebruik. Nou is dit 12 jaar later en podcasts is die nuwe verkieste manier om audio entertainment te kry. Die grootste rede hiervoor is...
In die week se episode van die gevaaalikc.omedy Podcast praat ek en Sven oor James Kingston, die mal ou wat teen gebou uitklim soos ‘n mal doos. Hier onder is ‘n video van hom...