Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #79 – Entrepreneur-style

Nog ‘n week, nog ‘n gevaaalik.comedy podcast. ‘n Afrikaans podcast, sonder ‘n BCCSA-stok wat probeer reguleer waarna jy luister.

Die week chat ek en my vriend Jason oor jou eie besigheid probeer run. Jason het nou al vir ‘n jaar en half sy eie prokureursfirma. Ek vra hom oor hoekom hy besluit het om sy eie besigheid te begin en ons praat oor sy ervaring sover. Hy doen goeie werk, so as jy ‘n prokureur nodig het, veral as dit eiendoms-verwant is, is hy die prokureur om mee te praat. Hy noem aan die einde van die podcast so paar van die geod wat hulle doen. Stuur gerus vir hom ‘n email by admin@jlrattorneys.co.za.

Gevaaalik Podcast #79 - Entrepreneur-style

Die song aan die begin van die week se podcast is For The Love Of Money – The O’Jays

Dankie vir almal wat laasweek comments gelos het op die “Gamers sal verstaan” episode. Julle help almal om die podcast beter te maak, veral die wat ons reghelp waar ons miskien verkeerd was.

Jy kan die gevaaalik.comedy Podcast kry op iTunes, so bliksem daardie subscribe knoppie en kry elke nuwe episode soos dit verskyn. As jy ‘n Android device het kan jy BeyondPod gebruik en ook subscribe aan ons podcast deur net te search vir “gevaaalik.com”. Of ‘n ander opsie is dieSoundcloud App en dan kan jy ons podcast sommer via ons Soundcloud page kry wat werk vir alby Apple en Android.

As jy ‘n eiendomsprokuruer kort is JLR die plek om te begin.

Geniet die week se gevaaalik.comedy Podcast.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

2 Responses

  1. November 28, 2016

    […] gevaaalik.comedy Podcast #79 – Entrepreneur-style. Want entrepreneurs rol mos almal in die strippers en […]

  2. November 28, 2016

    […] gevaaalik.comedy Podcast #79 – Entrepreneur-style. Want entrepreneurs rol mos almal in die strippers en […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *