Random Gevaaalikhede en hoe gaan dit met jou?
Op hierdie site praat ons altyd net oor my. Kom ek vra eerder: “Hoe gaan dit met jou?” Wat is nuut in jou wêreld? Genoeg oor my en al die simple goed wat ek...
Op hierdie site praat ons altyd net oor my. Kom ek vra eerder: “Hoe gaan dit met jou?” Wat is nuut in jou wêreld? Genoeg oor my en al die simple goed wat ek...
Haha! jy het gedink die Random Gevaaalikhede is ‘n ding van die verlede! Toe nie. Ek moet maar net mooi categorize waar my fucks deesdae gaan. Een van die dae gaan ek iemand ontdek...
What is art? What is art even? Is ‘n prentjie wat jy teken kuns? Dit is vrae waaroor ek baie wonder deesdae. Ek lees oor kuns, ek kyk videos en documentaries oor kuns, ek...
Hier is hy nou, die Random Gevaaalikhede. Asook ‘n nuwe podcast episode. Wees bly en jubel! Ek voel soos ‘n doos vandag. Eintlik, meeste dae, maar veral vandag. Gister toe speel ek Call of...
Nog ‘n week, nog so paar Instagram posts en nog ‘n podcast. Natuurlik ook Random Gevaaalikhede. Want wat sal jou week wees sonder die Random Gevaaalikhede? So gryp vir jou ‘n koppie koffie, sit...
Ek is alweer agter. Ek het nie laasweek se “Hoe was jou naweek?” post gedoen nie. Die nuwe episode land later vandag, so as jy nog nie subscribe het op jou gunsteling podcast platform...
Hoe gaan dit? Mis jy al die ou gevaaalik.com? Ek post darem maar heelwat anderste dinge deesdae. Party goed gaan vir jou voel asof dit niks met jou te doen het nie. Jy is...
Ek het geweet wanneer ek die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf stop sit gaan daar klagtes wees. Die emails, en Instagram DMs het deur gekom, loud and clear. Die goeie nuus is dat...
Ek is nie gebou vir hierdie weer nie. Ek het nie ‘n vetlagie op my lyf soos jy nie. My voorvaders het Afrika toe getrek agter hitte aan. Fok die land en die goud....
Snaakse storie: In 2010 het gevaaalik.com begin tussen ‘n spul vriende wat ‘n Skype groep gehad het. Ek was die enigeste vriend wat dom genoeg was om aan te hou om content te maak...
‘n Goeie meme is kuns. Dit is ‘n fyn kuns. Memes help ons om te lag oor ernstige sake. En indien nodig kan ‘n meme annoniem bly wanneer dit ‘n boodskap oordra wat snowflakes...
Hier is ‘n hot tip vir jou: Moet nie Telegram groups join nie. Telegram is ‘n messenger app, soos WhatsApp, maar vir conspiracy nuts. Want jy weet, privacy beteken vir Facebook (en dan WhatsApp...