Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en hoe gaan dit met jou?

Op hierdie site praat ons altyd net oor my. Kom ek vra eerder: “Hoe gaan dit met jou?”

Wat is nuut in jou wêreld? Genoeg oor my en al die simple goed wat ek kwyt raak. Ek sal graag van jou wil hoor. Jy kan my DM op Instagram, ‘n comment los hier onder of jy kan ‘n email stuur na die email adres op die KONTak ons bladsy.

Ek het nog so paar van my magnete oor, so as jy een wil hê laat weetjy wonder waarvan ek praat, click gou hier.

Die GVLK “Dis hoe ek rol” hemp is eksklusief beskikbaar by komedieshop.com.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *